Gholfdag | 15 Augustus 2025 | Kuilsrivier Gholf Klub, 15 August | Event in Kuils River | AllEvents

Gholfdag | 15 Augustus 2025 | Kuilsrivier Gholf Klub

Solidariteit Helpende Hand - Wes-Kaap Streek

Highlights

Fri, 15 Aug, 2025 at 07:00 am

Kuilsrivier Golf Club

Advertisement

Date & Location

Fri, 15 Aug, 2025 at 07:00 am (SAST)

Kuilsrivier Golf Club

Kuilsrivier Golf Club, 9644, Kuils River, 7580, South Africa

Save location for easier access

Only get lost while having fun, not on the road!

About the event

Gholfdag | 15 Augustus 2025 | Kuilsrivier Gholf Klub
Hierdie Gholfdag, aangebied deur Helpende Hand Wes-Kaap, is
ten bate van rentevrye studielenings vir studente in ons gemeenskap vir 2026.

Elke vierbal-inskrywing teen R3 500, borgskap en skenking dra by tot die verwesenliking van 'n droom om te studeer.

πŸŒοΈβ€β™‚οΈ π˜½π™€π™Žπ™‹π™π™€π™€π™† '𝙉 π™‘π™„π™€π™π˜½π˜Όπ™‡: https://tinyurl.com/ylh84otp

π™Šπ‘·π™Žπ‘°π™€π‘Ί 𝑽𝙄𝑹 π‘©π™Šπ‘Ήπ™‚π‘Ίπ™†π‘¨π™‹π‘·π™€:

πŸ† π—¦π—£π—’π—šπ—šπ—”π—§π—˜ – Putjie 1 & 10
Met die beste sigbaarheid vir bemarkingsdoeleindes.
πŸ’° R5 000 elk
🎯 Perfek vir maksimum blootstelling!


🎯 π—¦π—žπ—˜π—₯π—£π—¦π—žπ—¨π—§π—§π—˜π—₯ – Syfer 3
4 putjies beskikbaar teen R3 500 elk
πŸ’§ Nat gate en/of πŸ₯ͺ hap gate met bemarkingsitems of aktiwiteite
πŸŽ‰ Ideaal vir interaksie en betrokkenheid!


πŸš€ 𝗗π—₯𝗬π—ͺπ—˜π—₯ – Syfer 4 & 5
12 putjies beskikbaar teen R2 500 elk
πŸ’§ Nat gate en/of πŸ₯ͺ hap gate met bemarkingsitems of aktiwiteite
πŸ“£ 'n Bekostigbare manier om jou handelsmerk te wys!


πŸŽπ˜½π™Šπ™‰π™π™Ž :
Plaas 'n item in die spelers se geskenkpakkies – 'n ekstra kans om jou handelsmerk te laat skitter!

πŸ’‘ Skenk 'n donasie soos hierbo aangedui vir jou gekose putjie en maak 'n direkte impak op die lewe van 'n student. Kom ons bou saam aan die toekoms van ons kinders.


πŸ“© π˜½π™šπ™¨π™₯π™§π™šπ™šπ™  π™Ÿπ™€π™ͺ π™₯π™ͺπ™©π™Ÿπ™žπ™š-π™—π™€π™§π™œπ™¨π™ π™–π™₯ π™«π™–π™£π™™π™–π™œ! Stuur e-pos aan by TGl6ZVQgfCBoZWxwZW5kZWhhbmQgISBjbyAhIHph.


🎁 𝗕𝗒π—₯π—š 𝗣π—₯π—¬π—¦π—˜ π—©π—œπ—₯ π—¦π—£π—˜π—Ÿπ—˜π—₯𝗦:
- Vierbalpryse (vier items word per borgskap benodig)
- Langste dryfhou (een item of geskenkpak)
- Naaste aan die gat (een item of geskenkpak)

πŸ“’ π™Žπ™†π™€π™‰π™† '𝙉 π™„π™π™€π™ˆ 𝙑𝙄𝙍 π˜Ώπ™„π™€ 𝙑𝙀𝙄𝙇𝙄𝙉𝙂

π™‰π™–π™«π™§π™–π™š: LizΓ© Theron by TGl6ZVQgfCBoZWxwZW5kZWhhbmQgISBjbyAhIHph

#HelpendeHand #Welstand #Gholfdag #golfday #fondswerwing #studiefonds #KuilsrivierGholfKlub #Kuilsrivier


You may also like the following events from Solidariteit Helpende Hand - Wes-Kaap Streek:

interested
Stay in the loop for updates and never miss a thing. Are you interested?
Yes
No

Ticket Info

Tickets for Gholfdag | 15 Augustus 2025 | Kuilsrivier Gholf Klub can be booked here.

Advertisement

Nearby Hotels

Kuilsrivier Golf Club, Kuilsrivier Golf Club, 9644, Kuils River, 7580, South Africa
Reserve your spot

Host Details

Solidariteit Helpende Hand - Wes-Kaap Streek

Solidariteit Helpende Hand - Wes-Kaap Streek

Are you the host? Claim Event

Advertisement
Gholfdag | 15 Augustus 2025 | Kuilsrivier Gholf Klub, 15 August | Event in Kuils River | AllEvents
Gholfdag | 15 Augustus 2025 | Kuilsrivier Gholf Klub
Fri, 15 Aug, 2025 at 07:00 am